Saturday, July 21, 2007

Juffrou gee wiskunde

Juffrou gee wiskunde en is heel in haar noppies met hoe maklik die

kinders die werk verstaan.

Dis net ou Gertjie daar agter in die hoek wat so bietjie frons.

Juffrou: Gertjie, verstaan jy die werk wat ons vandag behandel het?

Gertjie: Sjoe Juffrou, net so kol - kol.

Juffrou: Watter kol verstaan jy nie Gertjie ?

Gertjie: FO- KOL

No comments: