Jannie kom terug van sy Finale ambulansman eksamen, in ekstase, en skree vir sy vrou: "PAK IN! PAK IN! PAK IN! ons kan uit eindelik bekostig om uit die klein plekkie uit te trek ! " Sy vroutjie vra opgewonde: "Was die eksamen maklik? Sal jy deur wees?" Jannie se: "Ja man baie maklik, net een vraag!" Hulle vra : "Jy kom op 'n ongeluks toneel en jy moet jou hand plaas op 'n plek om te voel of die persoon nog lewe. die woord begin met 'n P en eindig met 'n S." Sy vroutjie val hom opgewonde in die rede: "POLS, ja dit is maklik." Jannie skree: "AG NEE F#K! PAK UIT! PAK UIT! PAK UIT!"
|
No comments:
Post a Comment